
Daar is boeke oor trou – en dan is daar:Die nuttige BRUILOFSBOEK vir Suid-Afrika.Die eerste bruilofsbeplanningsboek geskryf uitsluitlik vir hierdie land. Gevul met 'n rykdom praktiese, plat op die aarde inligting, advies en waardevolle wenke. En dit deur iemand wat reeds vir twintig jaar betrokke is by die plaaslike bruilofsbedryf. Dit is die trou-gids waarvoor Suid-Afrikaanse bruidspare gewag het...
File Size: 1242 KB
Print Length: 246 pages
Simultaneous Device Usage: Unlimited
Publisher: Pam Black Publications (March 23, 2017)
Publication Date: March 23, 2017
Sold by: Amazon Digital Services LLC
Language: Afrikaans
ASIN: B06XTPQZRX
Word Wise: Not Enabled
Lending: Not Enabled
Enhanced Typesetting:
Format: PDF ePub fb2 TXT fb2 book
- Pam Black epub
- Pam Black books
- Pam Black Publications (March 23, 2017) pdf
- epub books
- March 23, 2017 pdf
Read Dewitt clinton and amos eaton geology and power in early new york ebook allprolkomasurp.wordpress.com Us history bulletin boars Read Evelomental nees meeting strategy ebook aelgurujo.wordpress.com Read Everlasting alyson noel ebook baierhenfu.wordpress.com Just give me jesus Download How to read the bible a guide to scripture then and now pdf at allpykabasmis.wordpress.com The hippocrates code unraveling the ancient mysteries of modern medical terminology
vestigde skrywer van verskeie suksesvolle titels, het reeds talle artikels geskryf oor elke moontlike aspek van bruilofsbeplanning vir 'n wye verskeidenheid van media (insluitend baie bruidstydskrifte) asook vir haar webtuiste www.pamblackweddings.com (voorheen bekend as www.celebrationhouse.co. za) wat 'n naaswenner was in die aanlyn-kategorie van SA Toerisme se 2009 Welkom Toekennings.Dit is ook die eerste boek wat inligting bevat oor die fassinerende verskeidenheid huwelikseremonies en -tradisies van die grootste kulture in ons diverse land.Hierdie gids sal jou help om:•Die beplanning en begroting vir jul troue stresloos te laat verloop•Meer te wete te kom oor die belangrike wetlike aspekte van die huwelik•Slaggate te vermy met die keuse van jou lokaal en diensverskaffers•Antwoorde te vind op al die vrae wat dikwels gevra word.Die noodsaaklike gids vir die beplanning van jul troue.Ondersteun skrywers wat self uitgee – Koop die boek!